Maklike en veilige toegang tot jou inhoud
Stoor, deel en werk saam aan lêers en vouers vanaf jou mobiele toestel, tablet of rekenaar
Ingeboude beskerming teen wanware, strooipos en gyselware
Drive kan geënkripteerde en veilige toegang tot jou lêers bied. Lêers wat met jou gedeel word kan vooraf geskandeer en verwyder word as wanware, stooipos, gyselware of uitvissing bespeur word. En Drive is deel van die wolk, wat die gebruik van plaaslike lêers uit die weg ruim en enige risiko vir jou toestelle minimeer.
Integrasie met die nutsgoed en programme wat jou span reeds gebruik
Drive integreer met en komplementeer jou span se bestaande tegnologie. Werk saam aan Microsoft Office-lêers sonder dat dit nodig is om die lêerformate om te skakel, en wysig en stoor meer as 100 bykomende lêertipes, waaronder PDF's, CAD-lêers, prente, en meer.
Google se Search- en AI-tegnologie help jou span om vinniger te werk
Google se kragtige soekvermoëns is ingebed in Drive en bied spoed, betroubaarheid en samewerking. En kenmerke soos Drive-soekskyfies help jou span om lêers vinnig te kry deur gou meer relevante resultate te wys.
Duisende spanne gebruik reeds Drive om die manier waarop hulle werk te hervorm
Kry die pakket wat reg is vir jou
Google Drive is ’n deel van Google Workspace
Elke pakket sluit die volgende in
Vir Persoonlike gebruik (kosteloos)
|
Business Standard$12 USD
per gebruiker/maand, verbintenis van 1 jaar Of $14.40 per gebruiker/maand, indien fakturering maandeliks plaasvind
|
|
---|---|---|
Drive
Veilige wolkberging |
15 GB per gebruiker |
2 TB per gebruiker |
Teikengehoordeling |
||
Gedeelde Drives vir jou span |
||
Dokumente, Blaaie, Skyfies, Vorms
inhoudskepping |
||
Gmail
Veilige e-pos |
||
Gepasmaakte besigheid-e-pos |
||
Vergader
Video- en stemkonferensies |
100 deelnemers |
150 deelnemers |
Vergaderingopnames wat gestoor word na Drive |
||
Admin
Gesentraliseerde administrasie |
||
Groepgebaseerde sekuriteitbeleidkontroles |
||
Kliëntediens |
Aanlyn selfhelp en gemeenskapforums |
24/7- aanlyn steundiens en gemeenskapforums |
Het jy meer berging vir jou persoonlike rekening nodig?
Google One is 'n intekeningpakket wat jou meer berging bied om vir Google Drive, Gmail en Google Foto's te gebruik. Daarby kry jy ekstra voordele met Google One en jy kan jou lidmaatskap met jou gesin deel.