Gmail

Bevat advertensies
4,1
13,6 m resensies
10 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
USK: alle ouderdomme
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Die amptelike Gmail-app bring die beste van Gmail na jou Android-foon of -tablet met kragtige sekuriteit, intydse kennisgewings, steun vir veelvuldige rekeninge en ’n soekfunksie wat vir al jou e-pos werk. Gmail is ook beskikbaar op Wear OS sodat jy produktief kan bly en e-posse direk van jou pols af kan bestuur.

Met die Gmail-app kan jy:
• Outomaties meer as 99,9% van strooipos, uitvissing, wanware en gevaarlike skakels blokkeer voordat dit in jou inkassie beland
• Stuur ontdoen om foute te verhinder wat jou in die verleentheid kan stel
• Google Chat aanskakel om met ander mense te verbind en saam met hulle te skep en te werk
• As ’n groep meer gedoen kry in Ruimtes – ’n toegewyde plek om mense, onderwerpe en projekte te organiseer
• Video-oproepe van hoë gehalte geniet met Google Vergader
• Vinnig op e-posse antwoord met Slimantwoord-voorstelle
• Tussen veelvuldige rekeninge wissel
• Lêers maklik aanheg en deel
• Gou in kennis gestel word van nuwe e-pos, met die kennisgewingsentrum-, kenteken- en sluitskermopsies
• Jou e-pos vinniger deursoek met kitsresultate, voorspellings terwyl jy tik, en spelvoorstelle
• Jou e-pos organiseer met etikette, sterre, uitvee en aangee van strooipos
• Swiep om te argiveer of uit te vee om jou inkassie vinnig skoon te maak
• Jou e-pos met gesprekdrade lees
• Kontakname van jou Google-kontakte of jou foon af outovoltooi terwyl jy tik
• Direk uit die app op Google Kalender-uitnodigings antwoord
• ’n Gmail-verwikkeling en -teël by jou Wear OS-horlosie voeg om ’n vinnige oorsig van jou e-posse te kry

Gmail is deel van Google Workspace, wat dit vir jou en jou span moontlik maak om maklik te verbind, te skep en saam te werk. Jy kan:
• Met medewerkers in aanraking kom deur Google Vergader of Google Chat, ’n uitnodiging op Kalender stuur, ’n handeling by jou taaklys voeg, en meer – sonder om Gmail te verlaat
• Voorgestelde handelinge gebruik — soos Slimantwoord, Slimskryf, grammatikavoorstelle en porre — wat jou kan help om op datum te bly van jou werk en eenvoudige take te hanteer sodat jy jou tyd doeltreffender kan benut
• Veilig bly. Ons masjienleermodelle blokkeer meer as 99,9% van strooipos, uitvissing en wanware voordat dit ons gebruikers bereik

Kom meer te wete oor Google Workspace: https://workspace.google.com/products/gmail/

Volg ons vir meer:
Twitter: https://twitter.com/googleworkspace
LinkedIn: https://www.linkedin.com/showcase/googleworkspace
Facebook: https://www.facebook.com/googleworkspace/
Opgedateer op
19 Feb. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Ligging, Persoonlike inligting en 10 ander data
Data word geënkripteer tydens oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,1
13 m resensies
Kobus Dutchman
27 Januarie 2025
My Gmail werk goed op die foon.
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Mulyanto Yanto
19 Januarie 2025
suka
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
David Owies
17 Oktober 2024
Baie uitstekende program
5 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Bly in beheer van die belangrike werk met Gmail, deel van Google Workspace. Met veilige e-pos as die grondslag kan jy ook klets, met ’n groep in ruimtes saamwerk, of stem- en video-oproepe maak – alles op een plek.