Hierdie inhoud kom uit 'n geargiveerde weergawe van ons privaatheidsbeleid. Kyk hier om ons huidige privaatheidsbeleid te sien.

"en ons vennote"

Voorbeelde

Ons laat vertroude besighede toe om webkoekies of soortgelyke tegnologieë vir advertensie- en navorsingsdoeleindes op ons dienste te gebruik.

Ons gaan byvoorbeeld kontrakte aan met metingmaatskappye wat webkoekies of soortgelyke tegnologieë gebruik om meer uit te vind oor die gehoor van ons dienste, soos die demografie van gebruikers wat 'n YouTube-video of 'n advertensie bekyk. Nog 'n voorbeeld is handelaars op ons inkopiebladsye, wat webkoekies gebruik om te verstaan hoeveel unieke gebruikers hul produklysinskrywings sien.

Google-programme
Hoofkieslys